AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Kalahari.com - Gobii e-Leser Bestellingnommer 9881178 | #26807

Kalahari.com
Gobii e-Leser Bestellingnommer 9881178

Ek wil graag verwys na my klagte gedateer 23 Januarie 2013. Dit is nou 'n week later en nog niemand verbonde aan die firma het die moeite gemaak om my te kontak nie. Dit is uiters swak en ek het verwag om darem 'n reaksie van die firma te kry. Ek kry die indruk dat die firma geen duit omgee nie want hulle het my geld en daarom is hulle nie juis gretig om my te help nie. Ek is nie bereid en kan dit nie bekostig om R 799.00 weg te gee nie. Soos genoem in my vorige klagte verwag ek nou dat my saak aandag geniet en indien ek nie binne 24 uur van die firma hoor nie sal ek regshulp inwin om hierdie saak gefinaliseer te kry. Dit is die eerste keer dat ek iets by die firma wil koop en ek voel regtig ek kon beter behandeling gekry het. Doen julle dit aan al julle kliente

Date:

Company: Kalahari.com

Country: South Africa   City: Heerengracht

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google