Op 14 Junie 2013 het ek 'n klagte gehad oor furniture city, daar is laatweet dit is deur gestuur na senior management. Ons staan op 26 Junie 2013 en ek wag nogsteeds. Is dit die tipe diens wat julle aan al julle kliente lewer of net aan die wat hulle rekening teenvolle vereffen het???
0 comments