AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - Uselesscom, just a bad a Tshwane Munic | #14094

Vodacom
Uselesscom, just a bad a Tshwane Munic

Hi
Niemand het my nog gekontak of enige terugvoer gegee nie, maar my selfoon
lyn is al weer afgesny, wat moet n mens nog deurgaan voordat die 1ste
wereld firma na die gebruikers gaan luister of aandag gee aan hulle
probleme? Ek sukkel nou al van die 17/12/2012 om dit uitgeklaar te kry waar is my R3315.00 wat ek oorbetaal het voordat ek kon opgradeer.

Mens kan julle begin vergelyk met Tshwane Munic se rekening afdeling (Ons kom terug na jou toe maar watter jaar se hulle nie, en julle skryf dit nogal op HelloPeter, moet asb nie die lesers mislei nie want julle lieg.

Het julle by Vodacom iemand wat nie breinloos is om die probleem uittesorteer, kom ons kyk wat gaan julle antwoord wees op HelloPeter want dis al waar dit bly.

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Collections

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google