Complaint / review / scam report
Andre 0828295415
Barstoele

4 barstoele gekoop in februarie 1200 per stoel. Dit is november al die stoele het al losgetrek. Ek is baie ongelukkig oor julle kwaliteit en dit wat n stoel kos en sit wat jy kry regverdig glad nie die prys. 9 maande oud en dit lyk of dit al 9 jaar oud is. Sal waardeer as julle trug kom na my toe.
Andre
0828295415
Date:


0 comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.