AfricaComplaints.com » Electronics and household app. » Complaint / review: Tv & Video Docto - Swak Diens | #311572

Tv & Video Docto
Swak Diens

Ek het 19 Des my TV gaan ingee vir kwotasie op herstel! Die maatskappy het nooit teruggebel met kwotasie vir herstel nie, 2 weke later toe ons bel was die reaksie "o iemand moes julle laat weet het" weerligskade die "power supply" moet vervang word kom haal die verslag vir versekering, 6 Jan word kwotasie aanvaar WEER geen kommunikasie vanaf TV Dr, 18 Jan by navraag "sorry verkeerde part" wag nog 2 weke! Hulle is kortaf en onprofessioneel en ek sal niemand aanraai om na my ondervinding met hulle besigheid te doen nie. Hoe kan dit 6 weke neem om 'n power supply te vervang? Eks baie teleurgesteld!

Date:

Company: Tv & Video Docto

Country: South Africa   City: Lyttlton

Category: Electronics and household app.

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google