Tv & Video Docto
Swak Diens
Ek het 19 Des my TV gaan ingee vir kwotasie op herstel! Die maatskappy het nooit teruggebel met kwotasie vir herstel nie, 2 weke later toe ons bel was die reaksie "o iemand moes julle laat weet het" weerligskade die "power supply" moet vervang word kom haal die verslag vir ...