AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Roof And All - Bad Bad Bad Services | #28988

Roof And All
Bad Bad Bad Services

Ons het vir Lieben geskakel oor die lek in ons dak, hulle het uitgekom en 'n kwotasie kom gee, met 'n waarborg daarby. Die eerste reen het gekom na die dak reggemaak is, en die dak het gelek, ons het hulle weer gekontak om te s? dat die dak wel nog lek, hulle het uitgekom en dit weer geseel. Na die 2de re? n het dit nogsteeds gelek, weer gekontak, en toe hulle weer daar kom, was daar aan ons ges? dat hy ons eintlik nie 'n waarborg moes gegee het nie, omrede die dak met verkeerde materiaal reggemaak is?? en dit nou nog duurder gaan kos om reg te maak... Nou vra ek... hoekom stuur julle onopgeleide persone om 'n kwotasie te kom gee, en dan later eers besef dat dit nie reg was nie? Wat het geword van kli? nte diens, en beteken 'n waarborg dan nie, as dit nie reg is nie, dan word dit weer reggemaak sonder enige omkoste? Ek wil net vir julle s? as dit is hoe jy jou besigheid bestuur en met jou kli? nte werk is jy maar net nog 'n fly by night!!!

Date:

Company: Roof And All

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google