AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Direct Axis - Direct Axis - lekker deur die dinges!!! | #286766

Direct Axis
Direct Axis - lekker deur die dinges!!!

Ek het 'n epos aan Direct Axis gestuur en genoem dat die finale betaling van die lening op 25 Des 2013 betaal word. Ek versoek dat hulle 'n bevestigingsbrief (settlement letter) aan my stuur sodat ek bewys het dat die lening afgehandel is. Vandag bel Halleemah Jacobs vir MY. Ek bevestig die sekuriteitsvrae (my ID, woonadres en sel nr). Ek dui aan dat my kantoor en huis nr nie ter sake is nie. Die Halleemah Jacobs weier om verder te praat. Ek vra hoekom sy my bel. Sy wil eers my huis en kantoor nr h? Ek s? vir haar dat my epos eenvoudig is. Ek sal einde Des klaar betaal wees en ek vra die bevestigingsbrief. Sy wil nie praat totdat sy my huis en kantoor nrs het nie. Ek plak die foon neer want ek het nie tyd om met die poppie te sit nie. Ek bel weer. Die nuwe "ENGLISH POP" weier om my in Afrikaans te help "I ONLY SPEAK ENGLISH". Nuus vir julle: hierdie land het ELF TALE. Toe sy my na 'n lang ruk deursit na LUQWAAN van Wyk, is al wat hy kan s? : "Ek is jammer". Vergeet die jammer - stuur die brief en gaan praat met dowwe dolla HELLeemah Jacobs. Einde Des is ek klaar met Direct Axis en agv julle patetiese werkers, sal ek NIE WEER met julle besigheid doen nie!!! SWAK SWAK SWAK SWAK!

Date:

Company: Direct Axis

Country: South Africa   City: Call Centre Halleemah Ja

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google