Republic Bus & Truck
Lugreëling ontbreek met my aankoms by hul tak
In tydskrif Proagri was n advertensie vir n TATA 207 Di enkelkajuit bakkie met lugre? ling vir R119 995.Ek het n Mnr Casper Rademyer gekontak waarna hy bevestig het dat hy so voertuig het. Ek het meegedeel dat ek finansiering gaan re? l en die bakkie wil koop. Nadat finansiering in plek was het hy ...