AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Daihatsu SA - Extremely bad service | #152476

Daihatsu SA
Extremely bad service

Ford Ranger 2.5XLT S/Cab Stock no. FRDG129H is op Saterdag 8 Junie 2013 kontant ten bedrae van R91 900.00 aangekoop.

Op pad na Worcester het ek 'n vibrasie op die koppelaarstelsel gemerk. Maandag oggend na 7 uur het ek dit by Elmarie aangemeld.

90 Km was na aankoop gery. Die voertuig was ook teruggeneem. Voor verkope diens was 7 Junie 2013 in hul werkswinkel gedoen. Elmarie het die voertuig terug werkswinkel toe geneem. Dawie verkoops bestuurder het beweer dat niks gedoen kan word nie, en dat ek die koppelaar moet brand. Ek was nie tevrede nie, en is na Ford handelaar wat bevestig koppelaar foutief is en vervang moet word.

Dawie het alle onderhandelinge oorgevat, maar kon ons nie tot 'n vergelyk kom met die herstelwerk nie.

Mark Everts, direkteur wil die bakkie self toetsbestuur. Hy is nie werktuigkundige nie. Hul werkswinkel sowel as Ford het reeds bevestig dat die koppelaar vervang word. Mark wil bakie eerder terugneem as herstel. Volgens Verbruikers Wet is ek geregtig om te besluit of ek bakkie wil teruggee of herstel wil he. Dawie en Mark wil my skriftelike klagte telefonies afhandel. Die diens is vir Daihatsu 'n verleentheidheid.

Verneem graag van Daihatsu SA

Date:

Company: Daihatsu SA

Country: South Africa   City: Paarl omnicars

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google