AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Ram Hand To Hand Couriers - Ladysmith | #44102

Ram Hand To Hand Couriers
Ladysmith

Het Vrydag 15-02-2013 gereel vir n pickup van n pakkie wat moes gaan na Ladysmith kzn hulle het gese die pakkie gaan Dinsdag in Ladysmith aflaai word, van oggend het ons verneem die pakkie is oppad na Durban nadat dit groot staan op die waybill Ladysmith KZN, hulle verskoning jammer die pakkie is oppad na Durban die die vragmotor ry eers weer more oggend terug na Pmb dan sal jou pakkie na Ladysmith gestuur word, ek het betaal vir Ladysmith Dinsdag en nie Woensdag nie het die klient laat weet Dinsdag nie Woensdag nie, nou lyk ons soos paloekas. Ek is jammer dus uiters swak diens wat deur spoel na my en my organisasie en jammer is n woord wat jy uiter om jou self beter te laat voel waybill no RW10031711

Date:

Company: Ram Hand To Hand Couriers

Country: South Africa   City: Upington

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google