AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Eerste Geluk Motors - Foutiewe voertuig verkoop | #241411

Eerste Geluk Motors
Foutiewe voertuig verkoop

VW Polo gekoop met voertuig waarborg, wat nul beteken het. Eerste 3 dae is ek terug met 'n mis in die enjin en word gese die voertuig makeer niks, 3 maande later groet die turbo en na 18 maande 4 turbos en R130000 later is die probleem steeds nie opgelos nie en stel Eerste geluk nie belang om eens met my te praat nie. MFC kan nie help nie, hulle verwys my na die ombudsman. Ek is raadop en wens ek kan net ander voertuig koop en van die een ontslae raak, ek kry offers van R30000, maar dit dek nie eens my finansiering nie. Waar sal my hulp vandaan kom?

Date:

Company: Eerste Geluk Motors

Country: South Africa   City: Bloemfontein

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google