Eerste Geluk Motors
Foutiewe voertuig verkoop
VW Polo gekoop met voertuig waarborg, wat nul beteken het. Eerste 3 dae is ek terug met 'n mis in die enjin en word gese die voertuig makeer niks, 3 maande later groet die turbo en na 18 maande 4 turbos en R130000 later is die probleem steeds nie opgelos nie en stel Eerste geluk nie belang om eens ...