PG Glas is die voorkeur verskaffer vir my huis versekering SAHL. Daaglikse oproepe na die tak n groot frustrasie Beloftes word nie nagekom en verskonings aangebied verantwoordelike persoon wat kwotasies doen met verlof, aflos onbetroubaar of daar kan nie n verskoning uitgedink word vir die afgelope 2 weke nie. Vrydag die 18de het ons n oproep ontvang waarin ons meegedeel is dat hulle dieselfde dag kwotasie sal kom doen vir die slaapkamer ruit... Let wel ons wag nog!!! PG Glas dit is totaal onaanvaarbaar.!!!
0 comments