AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Just group africa - SLEGTE MANIERE | #231842

Just group africa
SLEGTE MANIERE

Aan die begin van die gesprek was die vrou baie vriendelik en behulpsaam kon nie wag om haar deel van die kommisie in haar sak te steek nie...

Maar oor ek toe se sal weer terug kom na haar oor ek nie self die kar op my naam gaan sit nie toe verander die se houding sommer onmiddellik!!!

Selfs die foon in my oor neergesit sonder om te groet!!!

HET belang gestel in die kar maar nou NEE DANKIE! As dit die gedrag is wat die CALL CENTRE bied!!!

Sies man!

Date:

Company: Just group africa

Country: South Africa   City: PRETORIA

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google