AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Nissan South Africa - ONAANVAARBAARE DIENS! | #220812

Nissan South Africa
ONAANVAARBAARE DIENS!

Ek kan nie verstaan nie!!
ons 2de juke, die eerste een was foutief en nou begin die 2de een?
ons email die dealer wat ons gehelp het met die aansoek van die kar, kan hy ons asb help, daar is paar goed voud met die kar, nee jammer gaan na die naaste dealer toe doen dit daar en stuur die rekening dan sal hulle dit uit sort!!
as jy die usb inplug in ons Juke dan freeze die radio totally jy kan die kar afsit dan bly die gefreezede skerm nogsteets daar al is die kar afgesluit! as jy in die kar ry klink dit of al die vensters oop is, soos wat die vensters toe is kom die vreeslike lawaai van die wind in! Agter by die boot, as jy die boot toe maak is daar n klapgeluid by die pompie wat die boot help oop en toe maak, dit beskadig die plastiek en daar is glewe soos wat dit die plasitek seer maak!
Kliente kom altyd eerste en diens vir n klient moet pyk wees maar lyk my nie so by Nissan roodepoort nie, kliente moet moeite doen om diens te kry!
ons wag nou al van donerdag af om van die vrou te hoor van hoof kantoor af, wat ons gekontak het sodat sy ons asb moet help! Ons is al keelvol met die Nissan! Ons wil nie eers meer die kar he nie,!
SWAK BAIE SWAK! ONAANVAARBARE DIENS!

Date:

Company: Nissan South Africa

Country: South Africa   City: Roodepoort

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google