Ons het getrek vanaf Johannesburg na Kaapstad, watse plesier was dit nie.
Die prys was briljant as men's dit vergelyk met ander groot maatskappye.
Die drywer het sy sel nr. vir my gegee wat my gerus gestel en inbeheer laat voel het.
Karen van der Merwe
0 comments