AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Cayenne - Excelent service!!! | #195556

Cayenne
Excelent service!!!

Ek wil net se van dat ek daar in gestap het tot ek klaar was was die diens goed van cayenne Honda my so goeie diens gegee het en so veel vir my gedoen het sonder enige problemme, die diens op die nuwe bike met die ekstras op dankie aan BERTO en die helle span hou daar van en sal weer bike koop daar DANKIE.

Date:

Company: Cayenne

Country: South Africa   City: Kyalami

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google