AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Toyota - Karlift | #186777

Toyota
Karlift

Ek't meer as 'n jaar en half terug by Toyota Kroonstad 'n karlift gekoop! Die dieselfde dag het ek die lift betaal! Toe ek later gaan om die lift te gaan haal, was die lift nie daar nie en is weer verkoop aan iemand anders! Ek't al vir Chris by Toyota gekontak en hoor wat die storie van die lift is, maar gee my net le? beloftes!

Date:

Company: Toyota

Country: South Africa   City: Kroonstad

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google