AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Celliersstraat Narkose Dienste - Judgement vir R524 | #112063

Celliersstraat Narkose Dienste
Judgement vir R524

Ek was glo in 2010 vir n operasie en Celliersstraat Narkose Dienste het die narkose gedoen... Ek het in die week aansoek gedoen vir n huis lening en was afgekeer omdat ek n judgement teen my naam het?? ek trek toe n ITC report en so waar as die duiwel hier is dit... n Judgement was deur die mense teen my ingedien vir R524.00
So my rekort is opgeneuk vir iets wat ek nie eers van weet nie... Ek meen ek het n Top Plan Mediese fonds en het aangeneem dat my hospitalisasie 100% betaal word... maar heel laas 3 jaar later word ek deur die dokter aangegee vir R524 en word n Judgement teen my naam uitgereik.

Nou om my naam skoon te kry moet ek die geagte dokter R814 betaal en dan sal hulle vir my n brief gee wat ek na my prokureer moet vat, sodat hy my naam kan skoon maak...

Soos ek ook mee gedeel is deur die Kt bestuurder is dat ek geen voet het om op te staan nie want die NCA wet is eers van 2011 af wet en ek kan niks daaraan doen behalwe om te betaal nie... dit is my plig om haar verkeerd te bewys... volgens my is die NCA wet vanaf 2007...

"Jy moes die dokument gelees het voordat ek geteken het"... ek is in die hospitaal onder drugs ek teken het wat jy wil he ek moet teken...

Date:

Company: Celliersstraat Narkose Dienste

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google