AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Dhl International - DHL maak my n leuenaa | #115494

Dhl International
DHL maak my 'n leuenaa

Ek het 'n pakkie van oorsee (EXPANSYS) af bestel en niks ontvang na 'n maand nie. Begin navraag doen. Nou s? DHL Express ek het reeds 17 de April 2013 (11 de April bestel vanaf oorsee) daarvan geteken en dit in ontvangs geneem. Ek het regtig niks ontvang nie, en glo 'n ongemagtigde persoon het daarvoor geteken. Ek soek OORSPRONKLIKE HANDTEKENING en ID nommer. Kan nie sommer die pakkie skade ly omdat hulle s? ek het dit ontvang nie. Hulle maak my nou tot 'n leuenaar, wat ek definitief nie is nie. Ook niemand anders was tuis wat dit in ontvangs kon neem nie.

Date:

Company: Dhl International

Country: South Africa   City: Suid-Afrika

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google