AfricaComplaints.com » Cafes, Bars, Restaurants » Complaint / review: Romans Pizza - Still waiting for her call | #94685

Romans Pizza
Still waiting for her call

Ek koop al jare pizza deur eers te skakel en dan te gaan haal. Sondag 21 April 2013 het ek die selfde gedoen. Na al die jare word dit geweier met die rede dat die bestuurder op die rekenaar gese het dat ek my vorige pizza nie kom haal het nie. Nog nooit het ek dit gedoen nie ek het nog elke keer my pizza gaan haal. Sy kan nie vir my n datum gee nie, en dit is vir my onaan vaarbaar die manier waarop ek behandel is as ek weet ek is onskuldig.

Date:

Company: Romans Pizza

Country: South Africa   City: Glen Marais, Kempton Park

Category: Cafes, Bars, Restaurants

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google