AfricaComplaints.com » Cafes, Bars, Restaurants » Complaint / review: Romans Pizza - Koue Pizza en Slegte Komminikasie | #103804

Romans Pizza
Koue Pizza en Slegte Komminikasie

Saterdag die 4/5/2013 het ons pizza's telefonies bestel. Toe s? Thabang dit sal 20min neem vir ons bestelling.
Toe my man dit gaan haal het, het hy net die pizza's gevat en gegaan as gevolg van die toename van mense.
Toe hy by die huis gekom het was dit yskoud en smaakloos. Ek het terug geskakel en met 'n ene Sky gepraat wat bevestig het dat die "policy" vir pizza is 15min en dat ons pizza in 15min klaar reg was.

Soos dit vir my lyk ken nie almal wat daar werk die regte prosedure nie en dit kos dat kliente smaaklose en ys kouer kos kry, wat nogal ook te duurste is. Ek het betaal vir 'n diens wat uiters swak was en ek soek regverdighied daarvoo

Date:

Company: Romans Pizza

Country: South Africa   City: Northmead

Category: Cafes, Bars, Restaurants

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google