AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Markham - Markham personeel die ongeskikste personeel | #128968

Markham
Markham personeel die ongeskikste personeel

Markhams het vir ons n brief gestuur en ons genooi om asb n rekening by hulle moet oopmaak... Ons het toe n rekening gaan oop maak... Goedgekeur! Toe ons vandag vir die eerste keer die rekening wou gebruik om n selfoon te koop by WESTGATE MARKHAMS. Eerstens moes ons gaan vra vir iemand om ons te kom help en toe word dit vir ons gese dat ons moet n ID boekie he om n selfoon te koop. Ons het n drywers lisensie by ons gehad en blykbaar is dit nie goed genoeg nie. My probleem is egter dat die personeel nors was en toe is die bestuurderres geroep... Sy was gladnie hulp vaardig nie. Het ons nie eers kans gegee om te verduidelik dat ons ID Boekies gesteel is nie en dat ons op die oomblik net n Lisensie kaart het (wat ook n manier van identifikasie is in my oe) syt net eenvoudig gese sy kani help nie en omgedraai. Daarna het ons gevra of hul kan uitvind of Cresta Markhams dalk dieselfde foon het aangesien Cresta tak weet van ons probleem en hul wel n afskrif van ons ID het omdat ons die rekeningkaart daar gaan haal het... Die vrou het haar oe gerol gesug en op slakke pas na die rekenaar gestap... Ekt my toe verfies en self Cresta toe gery waar ons goeie diens gekry het.

Date:

Company: Markham

Country: South Africa   City: Westgate

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google