AfricaComplaints.com » Cafes, Bars, Restaurants » Complaint / review: KFC - Uiters swak!!! | #319849

KFC
Uiters swak!!!

Ons het gisteraand - 20/9/2013 - 'n family treat 10 stuk by KFC Kroonstad gekoop. Ek het so vinnig in die sak gekyk of al die ekstras daar is. Als het reg gelyk. Toe ons egter by die huis kom, moes ek ontdek dat daar net 5 stukkies hoender in was. Dis die tweede keer wat dit gebeur!!! Ek het die bestuurder aan diens gekontak en syt ges? ons moet maar terugkom om dit te kom haal en sy sal 2 ekstra stukkies insit. Goed en wel. Die kos was egter so olierig, die olie het selfs uit die boks gedrup. Vandag is ek so siek ek kan niks binne hou nie!!! Dankie tog dis net ek, want as my kinders so siek was van daai hoender het ek die plek afgebreek vandag! Ek dink nie ek sal weer by die KFC iets koop nie.

Date:

Company: KFC

Country: South Africa   City: Kroonstad

Category: Cafes, Bars, Restaurants

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google