AfricaComplaints.com » Education & Science » Complaint / review: Eastcape Midlands College - Charles Goodyear Kampus - Ongelukkige oue | #184985

Eastcape Midlands College - Charles Goodyear Kampus
Ongelukkige oue

Daar gebeur dit weer vandag. My seun kom weereens ongelukkig van die college af. Ek voel so teleurgesteld in die dosente van die college. My seun is daar om te leer, maar daar is geen dissipline. Die dosente behandel studente sonder respek. My seun is nederig, opgevoed, altyd vriendelik en hulpvaardig. Hy help altyd 'n ander (dosent of student). Selfs as hy siek is leer hy by die huis. As enkel ouer kan ek hom nie elke keer dokter toe vat nie, maar nogsteeds leer hy. Sy punte getuig van dit. Hy kry 80%, 90% en selfs 100 % in sy eksamens. Maar elke dag is daar iets. Hulle sit tot party dae 3 periodes buite in die son, wind en weer want daar is nie 'n dosent vir hulle nie, daar is nie eens 'n klas oop vir hulle nie. As die studente nie vuis slaan dat die bloedspat nie, moet die kinder hulle self leer uit die handboeke. Watse grap is dit nie. waarvoor word die mense dan betaal? Ek is so gaaivol en teleurgesteld. Elke liewe dag is daar sulke stront. Daar is so baie nie dosente om die klas te gee nie dan kom sit my seun en leer in die kar want ek het nie petrol om hom huis toe te vat nie. Is dit rerig die rigting wat die mense die jeug wil in oplei. Dit is maar net my mening.

Date:

Company: Eastcape Midlands College - Charles Goodyear Kampus

Country: South Africa   City: Uitenhage

Category: Education & Science

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google