Ek sukkel sedert 8 November 2013, met elke SMS wat ek van hulle ontvang, dat die Dros in Potgietersrus my sel nr van hulle versprydingslys moet verwyder, maar hulle weier.
Ek stel nie belang om by hulle te kuier nie, aangesien hulle my nie in my eie taal wil nooi nie.
Ek is radeloos. Dit wil my voorkom of hulle moedswillig is.
0 comments