My Sony Tab se cover was minder as n maand, en het al klaar begin los kom.
Op 15 November 2013 het ek die cover vir hulle gaan wys, tot op hierdie oomblik moet ek elke keer vir hulle skakel om navrae te doen. Dan het hulle verkeerde een in die winkel of dan wag hulle vir stock...
Niemand stel eers belang om te skakel nie.
Ek is net mooi moeg van Cellucity, vir die afgelope 2 jaar sukkel ek met hulle. Kan nie eers my selfoon kontrak uitsorteer nie. Ek sit met 394 sms'e wat ek niks mee kan doen nie, want ek kan nie boodskappe terug ontvang nie en mense kom nie deur na my toe.
Jason die bestuurder... Is al wat ek kan se omtrent hom.
0 comments