AfricaComplaints.com » Cafes, Bars, Restaurants » Complaint / review: Van Gaalens - Mors 7jaar herdenking op | #185466

Van Gaalens
Mors 7jaar herdenking op

Het gebel op die 23 ste julie om n bespreking te maak by van gaalens vir n picnic mandjie vir my en my man se 7jaar herdenking.toe ek vandag opdaag was daar geen bespreking eers neergeskryf nie .en het die dag net vir ons onplesierig gemaak want ons kan nie op so kort kennisgewing regkom om iets anders te bespreek nie.baie dankie julle

Date:

Company: Van Gaalens

Country: South Africa   City: Hartebeespoort dam

Category: Cafes, Bars, Restaurants

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google