AfricaComplaints.com » Cafes, Bars, Restaurants » Complaint / review: Cattle Baron - Wat n swak plek om as n groep te gaan eet | #171537

Cattle Baron
Wat 'n swak plek om as 'n groep te gaan eet

Waar sal ek begin.

Op 26/07/13 19:00

Met aankoms by Cattle baron Canal walk was ek ontvang eerstens met 'n booking van 12 mense was dit nie eers op hulle lys nie en ook nie onder die regte no. nie maar na baie gesukkel is ons in by die deur. Drank bestel by waiter en ook voorgeregte. Drank geluidelik aangekom en voorgeregte na hoof gereg aangekom. Na hoofgeregte bestel is moes ons in sarsies eet soos in die weermag soos die kos kom of te koud of te rou of oor gaar. As ek die pebliek kan aan raai vermy die plek dit is nie waarde vir geld nie ons rekening was op die einde van die aand R 1980 gewees en al smaak wat ek in my mond oor gehaat na die situasie is 'n frot swak smaak bly asb weg en spaar jou self die vernedering.

Na als het die bestuurder aan diens probeer om als te red maar dit was te laat. Die beste van als op die selfde aand het daar nog drie tafels om ons ook gekla oor die selfde probleme en dit het op dowe ore geval.

Als van die beste vir Cattle Baron Canal Walk julle sal my nooit weer sien nie. En ook nie die res van ons nie.

En die res van Kaapstad bly weg jy gaan net jou geld mors.

Hoop dat die eienaar sal wakker skrik en sien wat gaan aan.

Date:

Company: Cattle Baron

Country: South Africa   City: Canal Walk

Category: Cafes, Bars, Restaurants

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google