AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Vrystaat Mielies - Vrystaat Mielies - Katkots in n tuimeldroee | #98573

Vrystaat Mielies
Vrystaat Mielies - Katkots in 'n tuimeldroee

Het vir Vrystaat Mielies mielies geplant en hulle sou my koringproduksie finansier. Hulle het solank die koringproduksie finansier terwyl die mielies nog besig was om gestroop te word. Toe die laaste pit mielies gelewer word trek hulle eenvoudig die koringinsette van die bo-produksie af en gooi my vir die wolwe. Ek probeer al van Augustus af om my geld uit hulle te kry en sal hulle my nou kom se ek skuld hulle geld. Ek kry geen berekeninge uit hulle uit nie en oor die na-oes stategie weet niemand iets nie. Hulle prokereur Gerrit Coetzee is net so treurig en na vele briewe en oproepe na hom toe kom hulle net met niks konkreet voorendag nie. Wees gewaarsku alle boere, hierdie mense loop nie 'n reguit pad nie!!!

Date:

Company: Vrystaat Mielies

Country: South Africa   City: Potchefstroom

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google