Vrystaat Mielies
Vrystaat Mielies - Katkots in 'n tuimeldroee
Het vir Vrystaat Mielies mielies geplant en hulle sou my koringproduksie finansier. Hulle het solank die koringproduksie finansier terwyl die mielies nog besig was om gestroop te word. Toe die laaste pit mielies gelewer word trek hulle eenvoudig die koringinsette van die bo-produksie af en gooi my ...