Keren Hendricks is verantwoordelik om die fondse van my pensioenfonds (nadat ek retrench is) aan SARS te betaal. Hierdie saak sloer al sedert September 2012!! Tot op hede het Metropolitan nog nie die fondse oorbetaal nie en daar is nou al boetes by SARS by die uitstaande bedrag gevoeg agv METROPOLITAN se uiter SWAK diens (insluitend Keren Hendricks). Ek is nou net mooi keelvol hiervoor, want ek moet elke keer met haar opvolg en elke keer se sy sy bel my terug en daar gebeur net mooi niks verder nie - en ek is nou verantwoordelik vir die boetes by SARS!! Ek sal Metropolitan verantwoordelik hou aangesien ek al my bewyse het!!! Alle betalings aan SARS moet voor die 28ste Maart 2013 voor 16:00 by hulle reflekteer!!! Ek wil so gou as moontlik terugvoer he, aangesien TERUGVOER 'n groot probleem by Metropolitan is!!!
(Supplier name changed from Momentum Retirement Administrators to Momentum by Hellopeter.com)
0 comments