AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: King Price Insurance - Dankie Christa vir jou flinke diens | #50447

King Price Insurance
Dankie Christa vir jou flinke diens

Christa ons wil net dankie se vir die manier waarop jy my naavraag hanteer het, kry min dat mense regtig so behulpsaam is en die ekstra moeite doen om 'n kliente gemaklik te stel. Jy is 'n goeie aanwins vir julle maatskappy.

Date:

Company: King Price Insurance

Country: South Africa   City: Menlyn

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google