AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Outsurance - Klagte | #41830

Outsurance
Klagte

Goeie dag

Daar is gereeld 'n advertensie van Outsuranse oor die radio dat hul 'n kontant terug bedrag waarborg as hul nie jou bestaande premie kan verbeter nie. Ek het al male sonder tal die woord SPAAR gesms na 44188 soos hul dit adverteer en nog niemand het my gekontak nie. As hul nie eers op hul eie advertensie reageer nie kan ek nie dink dat hul enige eis suksesvol sal kan hanteer nie!! Ai OUTSURANCE ek het meer verwag van julle!!

Date:

Company: Outsurance

Country: South Africa   City: South Africa

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google