AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Telesure Group Services - Aanwysings om die besigheid te vind | #4019

Telesure Group Services
Aanwysings om die besigheid te vind

Aanwysings na die besigheid is misleidend. Meer aanwysingsborde moet aangebring word. Indien moontlik kon Auto & General ons skriftelik inkennis gestel het om ons te verwittig van die verskuiwing van die besigheid. Baie dankie vir u vriendelikheid en behulpsaamheid waardeer dit opreg.

Date:

Company: Telesure Group Services

Country: South Africa   City: Durban

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google