Absa
Julle vat rerig julle sweet time ne...?
Dis nou al meer as 2 weke dat ek wag op 'n brief vanaf ABSA dat my Platinum CC opbetaal is en dat ek geen verpligting teenoor ABSA het itv daardie rekening nie. Ek bly boodskappies (in ENGELS nogals) kry dat hulle daaraan werk maar niks gebeur nie. Nou presies hoe lank NOG moet ek wag dat ABSA ...