AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - ABSA trek self versekering af | #30437

Absa
ABSA trek self versekering af

Vir die afgelope 2 maande word daar n bedrag van R1140.87 afgetrek elke maand vir versekering nadat ek al bewyse verskaf het dat ek wel versekering het. Die aftrekking veroorsaak dat al my ander aftrekkings nie kan afgaan nie, weens onvoldoende fondse in die rekening. Wanneer gaan dit end kry? Voorheen was geen brief/ SMS/ oproep aan my gemaak waarin ek in kennis gestel is dat die geld afgetrek gaan word nie- alhoewel ABSA se hulle het my in kennis gestel. WIE HET TOESTEMMING GEGEE vIR DIE AFTREKKING??? Ek soek my geld terug dis nou al n bedrag van R2281.74 wat ABSA my skuld. Mens nie die geld om elke hoek en draai uit nie. En boonop werk ek waar ek nie toegelaat word om my sel in te vat nie en as ek my vrou vra om dit uit te sorteer via die call centre dan is die mense ongeskik. So hieronder sit ek my vrou se nr en bel haar asb met terugvoer.

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: Welkom

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google