AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - ABSA is PATETIES!!! | #32530

Absa
ABSA is PATETIES!!!

Ek het al n kagte ingesit Maandag, ABSA was vinnig om te reageer nadat die klagte op Helo Peter verskyn het, die volgende dag het ABSA die geld wat hulle afgetrek het in my bankrekening inbetaal, MAAR net die een maand sin nadat 2 maande se gelde afgetrek is. Dus moes ABSA R1140.92 R1140.92 = R2281.84 terugbetaal in my rekening maar nee, net R1140.92 word inbetaal. WAT GAAN AAN??? Gaan mens nou weer die einde van die maand sukkel met n premie wat afgaan vir versekering omdat ABSA aanneem mens het nie versekering nie en dan sonder toestemming self versekring vir jou kry en die premie aftrek??? Weereens sou my vrou nie die probleem kon uitsorteer nie, want die Call centre se sy het nie volmag nie, maar ek werk tot 5uur op n plek waar ek nie toegelaat word om my telefoon in te vat nie.

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: Welkom

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google