AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: King Price Insurance - Polis kanselasie | #295008

King Price Insurance
Polis kanselasie

Ek moes my nuwe polis ongelukkig kanselleer aangesien ek die betrokke voertuig op n' bestaande polis gesit het. Lelanie het my geskakel in verband met dit en sy was fantasties en het my in alle opsigte vriendelik behandel en probeer oorreed om te bly maar ek kon ongelukkig nie. Baie dankie Lelanie.

Date:

Company: King Price Insurance

Country: South Africa   City: Call centre

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google