AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Old Mutual - Debietorder - R4602.00 | #262481

Old Mutual
Debietorder - R4602.00

Ongeveer 5 jaar terug het ons 'n polis uitgeneem deur Francois Joubert van ons lokale kantoor. Die polis moes oorspronklik van ons spaarrekening afgaan, na vele pogings van ons kant om dit te verander na ons lopende rekening en nodeloos om te se dit het nooit gebeur. In 2011 het dit pois nie afgegaan agv onvoldoende fonds op ons spaarrekening is die polis toe kanselleer in 2012. Intussen het Joubert afgetree en ons het by Christoff Booysen uitgekom wat toe vir ons 'n nuwe polis geskryf het. Ewe skielik in Nov 2012 word die ou polis toe gedebiteer teen ons lopende rekening, ons het ongeveer 4 weke gewag vir terugbetaling. Die polis is toe weer 4 Nov 2013 gedebiteer en ons moet intussen ekstra rente betaal asook R90 om ons Eskom debietorder te laat deurgaan. As Mutual nie so nalatig was nie het ons nie oor ons limiet gegaan nie. Iemand moet iewers aanspreeklikheid aanvaar en ons geld moet gekrediteer word.

Date:

Company: Old Mutual

Country: South Africa   City: Mossel bay

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google