AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Old Mutual - Polis verval, waar n saving gedeelte gekoppel is | #231428

Old Mutual
Polis verval, waar 'n saving gedeelte gekoppel is

Op die 27 Feb. 2013 het ek Mnr Pitzer geskakel, deurdat ek ondervind dat daar 'n paaiement nie betaal is nie. Mnr Pitzer draai uit en skakel my eers die 4 Mar.2013 en s? dke polis het geval. Op die 17 Sept.2013 met Old Mutual ontvang ek 'n e-mail wat 'n brief geskrywe is die 26 Feb. 2013, wat wys dat die polis eers die 9 Mar.2013 geval het, deurdat daar '"Grace" priode het. My vraag, Mnr Pitzer wat 'n adviseerder is behou sy posisie en, ek en my man wat baie siek was, nog steeds die vark in die verhaal. Polis wat 10jaar oud was en het 'n savings gedeelte gehad. My in siens Mnr Pitzer het pelle in? posisies. Hy behou sy werk en ons gelde is misbruik. Ek het aan Mnr Pitzer ges? dat Mnr Bobbert is baie siek en die savings gedeelte moet die polis verder dra. Hy draai uit en bel my eers die 4 Mar.2013 en besluit self, die polis het geval. My man moes aanhou werk.

Date:

Company: Old Mutual

Country: South Africa   City: Edenvale

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google