AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: First National Bank - INCOMPETEND PEOPLE AT FNB LOANS | #150873

First National Bank
INCOMPETEND PEOPLE AT FNB LOANS

Op die internet het ek n vorm ingevul dat FNB my terugbel vir n verdere "bond" op ons bestaande huislening wat n Smartbond is. FNB het my gebel en info gevat om n credit check te doen. Toe gese die volgende dag sal n ander persoon ons bel vir die aansoek. So het alles gebeur. Laasweek DOnderdag (28 Junie) is al ons aansoeke en al ons dokumente aan die vrou gestuur. Daar is gese dit vat so 5 werksdae. Wat dan nou vandag is, sy het gese ons sal vandag hoor of die verdere lening goedgekeur is.

Noudat ek fnb se call centre bel eers word dit deurgesit van een afdeling na n ander en dan as ek wel hulp kry hoor ek dat daar glad nie nie eers n aansoek is nie. Ek is vir die gesukkel. As mens nie hello peter nie kry mens lyk my niks uitgerig nie??? Ons is n bestaande klient by FNB. Dink ek moet maar by ABSA hoor om die lening oor te vat.

Bel my vrou!!! Sy het al die details.

Nou is daar klaar n paar dae wat missing is.
Ons het eintlik die geld spoedig nodig.

Date:

Company: First National Bank

Country: South Africa   City: Welkom

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google