AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - Receive no statements | #227766

Absa
Receive no statements

Ek is al van Absa se bestaan 'n klient (vanaf Volkskas se dae) en het maandelikse state in die pos gekry tot en met 2013. Om geen rede of sonder enige kennisgewing is dit net gestaak? Ek handig my state in vir die boekhouer en sal nie in die ry gaan staan, en boonop betaal om state te kry by die tak nie. As dit nie reggestel word nie, sal ek ook verplig om te skuif na FNB. Kontak my asb. in hierdie verband. Frans van der Gryp. Rekening nr 4077876676. Telefoon nr 0822909788

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: Tzaneen

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google