AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - Ontvang geen Rewards waarvoor daar betaal word nie | #223220

Absa
Ontvang geen Rewards waarvoor daar betaal word nie

Weereens het ek geen Rewards ontvang vir die maand wat verby is nie. Dit is nou die tweede keer binne drie maande en
heeltemal onaanvaarbaar. Is dit die manier wat ABSA sy kli? nte behandel. Ons betaal vir die Rewards maandeliks en is
ABSA nie een maand laat om hulle kostes te verhaal nie, maar as dit kom om kli? nte te vergoed gaan dit baie stadig of glad nie.
EN asb moet nou nie weer dink ABSA kan my weer net 1% vergoed na twee weke se gesukkel net om my gelukkig te maak nie.
Die Rewards program is beslis nie net 1% op ALLES was gespandeer word nie.
Ek sit hierdie skrywe ook op Hello Peter aangesien ek nie die enigste kli? nt is wat betaal vir Rewards en dit nie ontvang nie.
Is dit nie "Breach of Contract" as mens vir iets betaal maar dit nie ontvang nie???

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: Rewards

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google