AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: First National Bank - IPAD rek agterstallig | #218977

First National Bank
IPAD rek agterstallig

Omtrent 2 week terug het n prokureurs firma Groenewalt & Lubbe tel 011-9198094 (Morne) ons geskakel en be weer dat hulle op drag van FNB ontvang het om geld vir n IPAD wat agter stalling is in te vorder.By die na gaan van ons state was gevind dat daar geen gelde verskildig is nie en dat rek op datum was. Die saak is met Hermanus tak op geneem wat dit weer bevestig het dat geen gelde uitstaande is nie hulle het die prokureurs gekontak wat weereens bevestig het dat hulle wel op drag van FNB ontvang het. Later het ons n oproep van n Mnr Duncan Morris van die regsafdeling van FNB gekry dat dit n fout was. Ons het gevra dat hulle asb sal verduidelik hoe so n fout by prokureurs kon uitkom. Tot op datum kon of het hulle nog nie vir ons n antwoord gee nie. Dit was uiters verkleinerend soos die n oproep van prokureurs te kry wat op hulle beurt baie aggressief was en tot n debietordr teen ons rekening wou aan bring. As dit wel so was sou ek dink FNB self behoort mens te skakel. Al wat ons wil he is n skiftelike verduideliking wat gebeur het en dat dit n fout aan hulle Kant was. Baie dankie

Date:

Company: First National Bank

Country: South Africa   City: Johannesburg

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google