AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - Absolute PATHETIC service | #194567

Absa
Absolute PATHETIC service

Die een of ander siel by ABSA het my persoonlike inligting verander sodat ek nie meer bankstate per pos (pos soos gepos per hand deur 'n posman in 'n posbus) ontvang nie. Die SIEL e-pos/email dit na 'n e-pos adres wat nie bestaan nie. Was al in die bank om dit reg te stel, 50 klagtes ingedien, probleem duur na ongeveer 'n jaar steeds voort. Kon nog GEEN ABSA werker kry wat kan lees of skryf wat die probleem kan oplos nie. Absolute PATETIESE bank en mense wat daar werk. Help nie om die probleem aan te spreek want al wat hul te s? het is: 'dankie vir u navrae oor e-state.' GEEN sterfling het nog ooit 'n woord gerep oor e-state / e-statements nie, so die VADER alleen weet WAAR hul daaraan kom. Probleem is, geen een kan die probleem aanspreek nie.

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: Bellville

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google