Ek het 'n probleem gehad met Cartrack en Monique Wiese van King Price het regtig uit haar pad gegaan om my te help om die probleem op te los. Na verskeie e-mails en oproepe is die probleem vanoggend na 3 maande op gelos. Dankie Monique jy is voorwaar 'n aanwins vir 'n maatskappy soos King Price en dis goed om te weet as daar 'n probleem is jy dit sal oplos. Well done.
0 comments