MIBFA
Sukkel om my Pension uit, Engineering Industries
Ek het op di 04/04/2013 my Pension alles wat hul benodig in gestuur met registrerde pos aan die Metal Industries Benefits Fund Adminestrators gestuur, ek het n tyd gewag maar niks gehoor van hul ni, ek het hul gebel en hul het vir my gese hul het niks ontvang ni ek moet oor 2weke weer bel, ek het ...