AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: AIG Life South Africa - Onaanvaarbare diens | #125800

AIG Life South Africa
Onaanvaarbare diens

Ek het die 3de Mei 'n eis ingedien op my Hospital Cash back plan vir 'n dag wat ek in die hospitaal was (17 April 2013) en elke tweede dag op gevolg of alles ontvang is en in orde is en nie een keer in kennis gestel dat daar uitstaande vereistes is nie. Ek het laas week (na die 15dae SLA) 'n epos ontvang waar hulle die hospitaal rekening aanvra nadat ek dit saam met die oorspronklike eis die 3de Mei ingedien het weer aan [Email Removed] gestuur en dringend gevra het vir terugvoer. Ek sien wel hy lees my eposse maar kry nie enige terugvoer nie. Dit is onaanvaarbaar dat 'n eis van eendag se opname in hospitaal so lank kan vat. Dan is ek te dankbaar ek was nie 'n maand in die hospitaal en afhanklik van daardie inkomste nie. Kan u my graag help sodat ons hierdie betaling verskulding aan my so gou moontlik as afgehandel kan aanskou.

Date:

Company: AIG Life South Africa

Country: South Africa   City: Johannesburg

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google